Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar koning Dawid het ’n boodskap gestuur vir die priesters Sadok en Abjatar. Hy het vir hulle laat weet: “Julle moet praat met die leiers van Juda en julle moet vir hulle sê: Die koning en sy huisgesin het gehoor wat die Israel-mense praat. Hoekom wil julle die laaste mense wees wat die koning wil laat terugkom na sy huis?

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:11 in konteks