Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid se manne het vir Absalom gekry. Absalom het op ’n muil gery. Toe die muil onder die takke van ’n groot boom hardloop, het Absalom se kop vasgehaak in die boom en hy het in die lug bly hang. Die muil waarop hy gery het, het verder gegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:9 in konteks