Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het binne-in die poort tussen die voorste en die agterste deure gesit. Die wag het op die dak van die poort geklim, en toe hy kyk, sien hy daar kom ’n man wat alleen hardloop.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:24 in konteks