Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het vir Joab gesê: “Ek sou nie die prins doodgemaak het nie, ook nie as jy vir my 1 000 stukke silwer gegee het nie. Ons het gehoor toe die koning vir jou en Abisai en Ittai gesê het: ‘Ek wil hê julle moet die jongman Absalom beskerm.’

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:12 in konteks