Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:27 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Dawid by Maganajim kom, was Sobi en Makir en Barsillai daar. Sobi was ’n seun van Nagas van die stad Rabba van die Ammoniete. Makir was ’n seun van Ammiël van die stad Lo-Dabar, en Barsillai was van die stad Rogelim in Gilead.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:27 in konteks