Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:25 Bybel vir Almal (ABA)

Absalom het vir Amasa gekies en aangestel om die hoof van die leër te wees. Voorheen was Joab die hoof van die leër. Amasa was die seun van ’n man van die stad Jisreël. Die man se naam was Jitra. Jitra het geslaap by Abigal dogter van Nagas. Abigal was ’n suster van Seruja, Joab se ma.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:25 in konteks