Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jonatan en Agimaäs het by Rogel-fontein gewag, want hulle was bang dat die mense hulle in Jerusalem sal sien. ’n Slavin het vir hulle die boodskap gebring wat hulle vir koning Dawid moes bring.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:17 in konteks