Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:11 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê ek jy moet eers al die manne van Israel by jou laat bymekaarkom, almal van die stad Dan tot by die stad Berseba. Hulle moet so baie wees soos die sand by die see, en jy moet self saam met hulle gaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:11 in konteks