Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe koning Dawid by die stad Bagurim kom, het iemand van die familie van Saul uit die stad gekom. Dit was Simeï seun van Gera. Terwyl hy aankom, het Simeï aangehou om vir Dawid te vervloek.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:5 in konteks