Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid en sy manne het verder gegaan. Simeï het teen die kant van die berg langs die pad geloop en hy het aangehou om vir Dawid te vervloek en om klippe en stof na hulle te gooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:13 in konteks