Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid was nie ver oor die top van die berg nie, toe kom Siba daar na hom toe. Siba het vir Mefiboset gewerk. Siba het twee donkies by hom gehad. Op die saals van die donkies was daar 200 brode, 100 koeke rosyne, 100 koeke gedroogde vye en ’n velsak vol wyn.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:1 in konteks