Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die hele familie kom toe na my toe en hulle sê: ‘Gee vir ons die seun wat sy broer doodgeslaan het. Ons wil hom doodmaak omdat hy sy broer doodgemaak het. Hy is die seun wat sy pa se goed moet erf, maar ons wil hom doodmaak.’ Ek het nog net hierdie seun, hy is die lig in my lewe, maar nou wil hulle hom ook doodmaak. As hy ook dood is, dan sal daar niemand op die aarde oorbly wat die naam van my man het nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:7 in konteks