Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:33 Bybel vir Almal (ABA)

Joab het na die koning toe gegaan en hy het dit vir die koning vertel. Die koning het vir Absalom laat roep. Toe Absalom by die koning kom, het hy voor die koning gebuig met sy gesig teen die grond, en die koning het vir Absalom gesoen.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:33 in konteks