Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:28 Bybel vir Almal (ABA)

Absalom het vir die jongmanne by hom gesê: “Julle moet asseblief kyk wat Amnon doen. Wanneer hy dronk is van die wyn en ek sê: ‘Slaan vir Amnon dood!’ dan moet julle hom doodmaak. Julle moenie bang wees nie, dit is ék wat sê julle moet dit doen. Julle moet sterk wees, julle moet dapper manne wees.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:28 in konteks