Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir Absalom gesê: “Nee, my seun, dit sal beter wees as ons nie almal gaan nie. Dit sal te veel werk wees vir jou.”Absalom het weer en weer vir die koning gevra, maar die koning wou nie gaan nie. Toe hy vir Absalom groet,

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:25 in konteks