Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:23 Bybel vir Almal (ABA)

Twee jaar later het Absalom mense gekry om sy skape se wol af te skeer by die stad Baäl-Gasor. Die stad het behoort aan die Efraim-stam. Absalom het al die prinse genooi om saam te gaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:23 in konteks