Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:15 Bybel vir Almal (ABA)

En daarna het Amnon niks meer van haar gehou nie. Hy het haar meer gehaat as wat hy voorheen verlief was op haar. Hy het vir haar gesê: “Jy moet opstaan en loop.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:15 in konteks