Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê hy vir Tamar: “Bring die kos na my kamer en gee dit daar vir my.”Tamar het die broodjies geneem wat sy gebak het en sy het dit vir haar broer Amnon in die kamer gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:10 in konteks