Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daar kom toe ’n besoeker by die ryk man, en die ryk man was te suinig om van sy eie skape of bokke of beeste te slag om vir die besoeker kos te gee. Die ryk man vat toe die ooitjie van die arm man en hy slag haar en gee die vleis vir die man wat by hom gekom het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:4 in konteks