Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:27 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die routyd verby is, het Dawid vir Batseba laat haal en hy het haar na sy huis gebring. Sy het Dawid se vrou geword en sy het vir hom ’n seun gekry. Die Here het nie gehou van hierdie ding wat Dawid gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:27 in konteks