Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:25 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir die boodskapper gesê: “Jy moet vir Joab sê: ‘Jy moenie sleg voel oor hierdie ding nie, want hierdie dinge gebeur in oorlog. Jy moet nou hard veg en jy moet die stad verwoes.’ Jy moet vir Joab sê hy moet sterk wees.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:25 in konteks