Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:21 Bybel vir Almal (ABA)

Wie het vir Abimelek seun van Jerub-Beset raakgegooi? Dit was ’n vrou wat bo-op die muur was en sy het van daar ’n maalklip op hom gegooi. So het Abimelek daar in Tebes gesterf. Hoekom het julle naby die muur gekom?’ Dan moet jy vir koning Dawid sê: ‘Urija die Hetiet is ook dood.’ ”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:21 in konteks