Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:15 Bybel vir Almal (ABA)

In die brief het Dawid geskryf: “Jy moet vir Urija laat veg op die plek waar die vyande die hardste veg, en dan moet julle weggaan agter hom en hom alleen los sodat die vyande hom kan aanval en hy kan sterf.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:15 in konteks