Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het hom geroep en Dawid het saam met Urija geëet en gedrink. Dawid het vir Urija dronk gemaak. Maar Urija het die aand op sy bed gaan slaap by die mense wat vir die koning gewerk het, hy het nie huis toe gegaan nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:13 in konteks