Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Urija het vir Dawid gesê: “Die verbondskis en die mense van Israel en Juda bly in hutte, en my meneer Joab en sy manne bly in tente in die veld. Dink jy dit is reg dat ek huis toe gaan en eet en drink en by my vrou slaap? Nee. So seker soos jy lewe, ek sal dit nie doen nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:11 in konteks