Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was in die lente-tyd, die tyd wanneer konings altyd gaan oorlog maak het. Dawid het vir Joab en sy manne en al die Israeliete gestuur, en hulle het die Ammoniete oorwin. Hulle het hulle tente opgeslaan rondom die stad Rabba. Dawid het in Jerusalem gebly.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:1 in konteks