Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hadad-Eser het regeer oor ’n paar konings, en toe hulle sien dat die Israeliete hulle gewen het in die oorlog, het hulle vrede gemaak met die Israeliete, en die Israeliete het oor die Arameërs regeer. Die Arameërs was bang om weer vir die Ammoniete te help.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:19 in konteks