Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die koningin van Skeba het vir koning Salomo 120 talente goud gegee en baie speserye en edelstene. Daar was nooit weer so baie speserye in die land Israel soos die speserye wat die koningin van Skeba vir koning Salomo gegee het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:9 in konteks