Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:25 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het 4 000 stalle vir sy perde en oorlogkarre gehad en hy het 12 000 ryperde gehad. Hy het party perde in die stede laat bly om die oorlogkarre te trek en hy het party perde by hom in Jerusalem laat bly.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:25 in konteks