Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die troon het ses trappe gehad, en ’n voetbank van goud was vas aan die troon. Daar was plekke waar die koning se arms kon rus op altwee kante van die sitplek, en daar was ’n beeld van ’n leeu langs elke kant.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:18 in konteks