Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die koningin van die land Skeba het gehoor dat die mense oor Salomo praat, en sy het gekom om te hoor of hy regtig so baie wysheid het. Sy het na Jerusalem gekom, en daar was baie mense saam met haar, ook kamele wat speserye en baie goud en duur edelstene gedra het. Sy het na Salomo toe gekom en sy het vir hom alles gevra wat sy wou vra.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:1 in konteks