Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:3 Bybel vir Almal (ABA)

Al die Israeliete het gesien dat die vuur afgekom het. Hulle het ook gesien dat die lig oor die tempel is, die lig wat om die Here, die Koning, is. Hulle het toe gekniel op die plaveisel en hulle het gebuig met hulle gesigte teen die grond. Hulle het vir die Here dankie gesê,“want die Here is goed,want Hy doen altydwat Hy belowe het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:3 in konteks