Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:22 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal die mense sê: ‘Dit het gebeur omdat die Israeliete die Here gelos het, die God van hulle voorvaders, die God wat hulle uit Egipte gebring het. Hulle het ander gode gekies en voor hulle gebuig en hulle gedien. Dit is hoekom die Here al hierdie slegte dinge met hulle laat gebeur het.’ ”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:22 in konteks