Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:20 Bybel vir Almal (ABA)

dan sal Ek julle wegjaag uit die land wat Ek vir julle gegee het. Ek sal hierdie tempel voor My wegvee, die tempel wat Ek gewy het en waar Ek altyd wil woon. Ander volke sal daaroor praat en spot.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:20 in konteks