Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:18 Bybel vir Almal (ABA)

dan sal Ek jou en jou nageslag altyd laat regeer. Ek het dit vir jou pa Dawid belowe. Ek het vir hom gesê: ‘Iemand uit jou nageslag sal altyd oor die volk Israel regeer.’

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:18 in konteks