Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:10 Bybel vir Almal (ABA)

Op die drie-en-twintigste dag van die sewende maand het Salomo die mense laat teruggaan na hulle huise. Hulle was bly en gelukkig oor die goeie dinge wat die Here gedoen het vir Dawid en Salomo en sy volk Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:10 in konteks