Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Salomo klaar gebid het, het daar vuur uit die hemel gekom, en dit het die brand-offer en die ander offers verbrand. Die tempel was vol van die lig wat om die Here, die Koning, is.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:1 in konteks