Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:28 Bybel vir Almal (ABA)

“Daar sal miskien hongersnood in die land wees, of almal sal begin siek word en sterf, of daar sal siektes kom in die koring op die land, of daar sal swerms sprinkane kom, of vyande van die volk sal kom en hulle sal die stede aanval van al die kante, of ander slegte dinge sal gebeur.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:28 in konteks