Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:26 Bybel vir Almal (ABA)

“U sal miskien die hemel toesluit en dit sal nie reën nie omdat u volk sonde doen teen U. As hulle dan na hierdie plek kyk en bid, en hulle prys u Naam en hulle verander hulle lewe en hulle doen wat U wil hê en hulle vra dat U moet luister na hulle gebed,

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:26 in konteks