Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die mure laat bou rondom die oop stuk grond waar die priesters kon kom, en rondom die groot oop stuk grond waar ander Israeliete ook kon kom. Daar was deure in die mure, en hy het die deure met brons-plate laat toemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:9 in konteks