Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het ook die goue lampstaanders laat maak soos die Here gesê het hulle moet wees. Hy het die lampstaanders in die voorste kamer van die tempel gesit, vyf regs en vyf links.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:7 in konteks