Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die waterbak het gestaan op die beelde van twaalf beeste. Drie beeste het noord gekyk, drie beeste het wes gekyk, drie beeste het suid gekyk en drie beeste het oos gekyk. Die beeste was onder die waterbak, en hulle boude was na die binnekant.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:4 in konteks