Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het ook die hoog-gewyde kamer laat bou. Dit was 20 el lank en dit was 20 el breed. Dit was so breed soos die voorste kamer. Salomo het goudplate van 600 talente fyn goud gebruik om die mure toe te maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:8 in konteks