Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:15-17 Bybel vir Almal (ABA)

15. Voor die voorste kamer het Salomo twee pilare laat bou. Die pilare was 35 el hoog, en bo-op elke pilaar was ’n kapiteel, die kapiteel was vyf el hoog.

16. Hy het kettings in die binnekamer gemaak en hy het dit vasgesit bo aan die pilare. Hy het 100 granate gemaak en hy het dit vasgesit aan die kettings.

17. Hy het die pilare regop gesit voor die tempel, een pilaar by die regter-kant en een pilaar by die linker-kant. Die pilaar regs het hy Jakin genoem en die pilaar links het hy Boas genoem.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3