Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

Nou vra ek dat jy vir my iemand moet stuur wat vaardig is om te werk met goud en silwer en brons en yster en met pers wol, rooi wol en blou wol. Dit moet iemand wees wat ook weet hoe om letters en prente op klip uit te sny. Hy moet die werk doen saam met die slim manne hier by my in Juda en Jerusalem. My pa het hierdie manne bymekaargemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:7 in konteks