Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het besluit dat 70 000 mans die hout moet dra en dat 80 000 mans die klippe in die berge moes kap. Daar moes ook 3 600 hoofde wees. Hulle moes kyk dat die werkers hulle werk doen.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:2 in konteks