Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hy is die seun van ’n vrou van die land Dan, en sy pa is ’n man van Tirus. Hy weet hoe om met goud te werk en ook met silwer, brons, yster, klip en hout. Hy weet ook hoe om te werk met pers en blou wol-materiaal, met linne en rooi materiaal, en hoe om letters en prente op klip uit te sny. Hy kan dit doen op enige manier wat jy vir hom sê. Hy kan dit doen saam met jou ambagsmanne, die ambagsmanne van jou pa, koning Dawid.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:14 in konteks