Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hiram het ook geskryf: “Ek prys die Here, die God van Israel, Hy wat die hemel en die aarde gemaak het. Hy het vir koning Dawid ’n wyse seun gegee, ’n man wat weet wat hy moet doen en wat slim en verstandig is, sodat hy vir die Here ’n tempel kan bou en ook ’n paleis vir homself.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:12 in konteks