Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: Julle moenie oorlog gaan maak teen julle broers nie. Julle moet teruggaan, elkeen na sy huis, want dit is Ek wat alles laat gebeur het.”Hulle het geluister na die boodskap van die Here en hulle het teruggegaan, hulle het nie vir Jerobeam gaan aanval nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:4 in konteks