Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:23 Bybel vir Almal (ABA)

Rehabeam was slim, hy het party van sy seuns oral in die stede van Juda laat woon, in die stede wat sterk mure gehad het. Hy het vir hulle meer as genoeg kos gegee en hy het vir hulle baie vroue gekry.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:23 in konteks